Tweekamp

From: 26 October 2019

Until: 26 October 2019

Location: Hoërskool Louis Trichardt

Details:

Die Limpopo Tweekampvereniging het oud en jonk uitgenooi om in te skryf vir hulle tweekamp op 26 Oktober.

Die tweekamp sal by Hoërskool Louis Trichardt se atletiekbaan en Laerskool Soutpansberg se swembad beslis word. Atlete sal in hulle ouderdomsgroepe deelneem aan ‘n wedloop (tussen 400 m en 1,6 km) en swem (tussen 25 m en 200 m). 

Enige iemand kan inskryf met deelname wat R50 per atleet kos. Registrasie vind vanaf 07:00 plaas met die tweekamp wat om 08:00 begin. Vir meer inligting, skakel Joey Seyffert by tel. 084 037 2669.

Contact Person: Joey Seyffert

Tel: 084 037 2669

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)