DOPPER PIK-EN-PROE AAND

From: 15 October 2021 at 18:00 PM

Details:

Inwoners kan hulleself gereedmaak vir die Dopperkerk se gewilde jaarlikse Pik-en-Proe Aand. Dié aand van feestelike peusel aan ‘n verskeidenheid liplek-lekker geregte vind op 15 Oktober plaas in die Fransie Vermaak Saal in Louis Trichardt om 18:00. Die tema hierdie jaar is “Uit Ouma se Kombuis”.
Met die ryke verskeidenheid wat voorgesit word, sal niemand honger ly nie, al is elke porsie klein. 
Gaste word versoek om asseblief hulle eie drinkgoed en glase saam te bring
Slegs 160 kaartjies is beskikbaar weens die Covid-19 regulasies, teen R150 per volwassene, R100 per hoërskoolleerling en R50 per laerskoolleerling. Bespreek dus vroegtydig by Nanette by die Dopperkerkkantoor by 015 516 4007 of 084 304 4764 om teleurstelling te voorkom.

Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Upcoming events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr  (09:00 AM)
End:  06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May