Dopperkuierkafee

From: 17 February 2017 at 17:00 PM

Location: Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt

Details:

Die gewilde burgerspyskaart wag Vrydag,  17 Februarie, op die inwoners van Louis Trichardt wat van die dienste van die gewilde Dopperkuierkafee gebruik wil maak. Die kafee sal reeds om 17:00 oop wees.

Kaas-, hoender- en ribburgers is teen R25 elk beskikbaar en ‘n  Dopperburger kos R20. Vars, tuisgemaakte slaptjips word teen R12 verkoop en ‘n russian en skyfies teen R25.
Plaas bestellings vroegtydig (nie later as 13:00 op Vrydag) by Nanette by 084 304 4764 of 015 516 4007.

Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Upcoming events