Hengelkompetisie

From: 04 March 2017

Location: AP Kerk, Louis Trichardt

Details:

Die streek se hengelaars kan solank hul visstokke regkry.

Die AP Kerk in Louis Trichardt se hengelkompetisie vind vanjaar plaas op Saterdag, 4 Maart, op die plaas Stubs en Mons op Mopane. Groot pryse is te wen vir oud en jonk vir die grootste karp en kurper!

Oornag kampering is beskikbaar teen R100 per gesin, R100 per dag per volwassene en R50 per dag vir skoolkinders.

Vir meer inligting, skakel Adri Theron (082 303 5751), Lee van der Merwe (082 521 4963) of Susan Terblanche (015 516 2272).

Contact Person: Adri Theron

Tel: 082 303 5751

Upcoming events

Lag saam met Susan Coetzer
Start: 26 May
BJV Junior Pret Skietdag
Where: Franzhoek Skietbaan, Messina pas voor Hendrik Verwoerd-tonnels
Start: 27 May  (08:00 AM)
Ons Tuiste Mini-verkoping
Where: Ons Tuiste Ouetehuis, LTT
Start: 27 May  (08:00 AM)
SPCA Trivia Evening
Start: 01 Jun
Bespreek 'n stalletjie
Where: NG Soutpansberg, LTT
Start: 03 Jun
NG Boerebasaar
Where: NG Kerk Soutpansberg, LTT
Start: 03 Jun  (08:00 AM)
Gesamentlike gebedsaksie
Where: Laerskool Louis Trichardt Skoolsaal, LTT
Start: 04 Jun  (15:00 PM)
End:  04 Jun  (17:00 PM)