NG Moedergemeente, Bela-Bela Wêreldbiddag

From: 04 March 2017

Until: 04 March 2017 at 06:30 AM

Location: Mentzlaan 30, Bela-Bela

Details:

Die NG Moedergemeente in Mentzlaan 30, Bela-Bela, nooi alle mans en seuns uit na die jaarlikse Wêreldbiddag vir mans. Hierdie geleentheid is gratis (donasies is welkom) en vind om 06:30 vir 07:00 in die kerksaal plaas en sal tot ongeveer 09:00 duur. Geniet ’n heerlike boereontbyt waarna die mans in gebed sal verenig. Bespreek by die kerkkantoor by tel. (014) 736 2788 of bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215.

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)