Dopperontbyt

From: 04 March 2017

Location: Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt

Details:

Die baie gewilde Dopperontbyt, wat deur die Gere­formeerde Kerk op Louis Trichardt aangebied word, vind vanjaar op Saterdag, 4 Maart, plaas.

Inwoners van Louis Trichardt en omgewing word uitgenooi om ‘n keurontbyt teen uiters bekostigbare pryse saam met die gemeente in die Fransie Vermaaksaal te kom geniet.

Op vanjaar se spyskaart is jogurt, muesli, vrugte, roereiers, spek, worsies en skyfies, maalvleis, ‘n uie-en sampioengereg, gebakte bone, roosterbrood, ‘n verskeidenheid gebakte brode, kaas en smere. Tee, koffie en vrugtesap is ook beskikbaar.

Die ontbyt kos slegs R50 vir volwassenes, R30 vir hoërskoolleerlinge en R20 vir laerskoolleerlinge, terwyl voorskoolse kinders gratis mag saameet.

Vir navrae of om vir die ontbyt te bespreek skakel Nanette by die kerkkantoor 015 516 4007 of 084 304 4764.

Contact Person: Nanette

Tel: 015 516 4007

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)