NG Gemeente Roedtan hou ’n Daniël-mannekonferensie

From: 24 March 2017 at 18:00 PM

Until: 26 March 2017

Location: NG Gemeente Roedtan

Details:

Die NG Gemeente Roedtan hou ’n Daniël-mannekonferensie — manne by ’n kruispad. Dit begin die Vrydag om 18:00 en kaartjies kos R150 per persoon. Kaartjieverkope sluit op Sondag, 19 Maart. Bel vir ds. Willem Pelser by tel. 083 276 5141 of by tel. (051) 065 0500 vir meer inligting.

Contact Person: ds. Willem Pelser

Tel: 083 276 5141

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun