Potjiekoskompetisie

From: 26 March 2017

Location: Louis Trichardt Lodge

Details:

Lewende Woord Louis Trichardt  vier hul eerste drie maande as plaaslike gemeente met ‘n potjiekoskompetisie direk na die oggenddiens op Sondag, 26 Maart, by Louis Trichardt Lodge.

“Die gaste sal op die dag as beoordeelaars optree om die wenpotjie aan te wys. Alle belang­stellendes en vriende van die gemeente is welkom om die dag saam met ons te kom geniet.  Bevestig  net asseblief u bywoning vooraf sodat ons kan weet vir hoeveel mense ons moet voorberei,” sê die organiseerders. 

Belangstellendes kan vir Andrew Baird Bezuidenhout kontak by 071 078 1631.

Contact Person: Andrew Baird Bezuidenhout

Tel: 071 078 1631

Upcoming events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr  (09:00 AM)
End:  06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May