Skietkompetisie

From: 29 April 2017 at 07:30 AM

Location: Soutpansberg Skietklub, LTT

Details:

Die Soutpansberg Skietklub bied op 29 April weer hul jaarlikse jaggeweerkompetisie op hul skietbaan buite Louis Trichardt aan.

Daar sal drie bane wees om te skiet, naamlik .22 met valplaatjies, pistoolskiet (waar teikens deur skuilings geskiet moet word,) en ‘n langbaan waar drie diereteikens geskiet gaan word. Deelname kos R50 vir al drie bane of R20 per baan. Inskrywings is oop vanaf 07:30 met die kompetisie wat om 08:00 begin. Die laaste skote sal om 16:00 geskiet word. Medaljes is op die spel.

“Die dag beloof groot pret,” het die klub gesê. Na die tyd sal daar ‘n bring-en-braai wees met pap en sous wat voorsien sal word.

Vir navrae, skakel Ampie du Toit by tel. 082 742 0168.

Contact Person: Ampie Du Toit

Tel: 082 742 0168

Upcoming events

Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun