Trommeldik eet-en-kuier

From: 27 May 2017

Until: 27 May 2017 at 09:00 AM

Location: Vaalwater Hotel

Details:

Die AP Kerk op Vaalwater bied om 09:00 hul Trommeldik eet en kuier by die Vaalwater Hotel aan. ’n Heerlike boereontbyt, pannekoek, vetkoeke, klein koekies, groot koeke, asook roomys sal te koop wees. Daar sal ook ’n springkasteel en speelgoed vir die kinders wees. 

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)