Hervormde Kerk op Modimolle Gatlamfees

From: 27 May 2017

Until: 27 May 2017

Location: Hervormde Kerk op Modimolle

Details:

Die Hervormde Kerk op Modimolle se gewilde Gatlamfees vind plaas. R30 000 kan in ’n trekking gewen word. Kaartjies daarvoor kos R100 en boekies van tien kaartjies is beskik-baar. Vir elke boekie wat verkoop word, kry die persoon ’n gratis inskrywing. Vir meer inligting, bel vir Leon Baard by tel. 082 377 7385.

Contact Person: Leon Baard

Tel: 082 377 7385

Upcoming events

Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun