DORPSWAG STRAATKAFEE

From: 30 September 2017 at 08:00 AM

Until: 30 September 2017 at 13:00 PM

Location: Soutpansberg Spar

Details:

Inwoners word gevra om kennis te neem dat die Soutpansberg Dorpswag se volgende straatkafee se datum verskuif het.

Dit sal nie meer op Saterdag, 2 September, aangebied word soos vroeër geadverteer is nie. Die organiseerders het besluit om hul funksie te skuif, sodat dit nie bots met die Doppers se basaar nie.

Die volgende straatkafee sal gehou word op Saterdag, 30 September. Daar sal weer lekkernye soos pannekoek, jaffels, stokworsies en pap-enkaiings wees om aan te smul. “Jy sal nie spyt wees nie,” het die organiseerders gesê.

Soos in die verlede sal die straatkafee weer aangebied word in die parkeerarea by Soutpansberg Spar in Louis Trichardt.

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)