ROADHOGS CHARITY RALLY

From: 06 October 2017 at 14:00 PM

Until: 07 October 2017 at 23:00 PM

Location: Adam's Apple Hotel

Details:

Die Roadhogs motorfietsklub van Louis Trichardt bied op 6 en 7 Oktober vanjaar weer hulle gewilde Charity Rally aan.

Die naweek se aktiwiteite vind plaas by die Adam’s Apple Hotel, sowat 16 km uit op die N1-suid. Hekke open reeds om 14:00 die Vrydag met ‘n “sleepover”, waarna verrigtinge Saterdagoggend hervat sal word. “Geld wat tydens die naweek ingesamel word, sal weer gaan vir die Makhado Care Group,” het die klub gesê.

Soos gewoonlik sal daar weer ‘n verskeidenheid stalletjie wees, asook ‘n DJ wat deurlopende musiek sal verskaf. ‘n “Live band” deur die dag sal bietjie ekstra luister aan die geleentheid gee.

Vir meer inligting, skakel Tobie by 082 976 8956 of Michael by 083 297 7280.

Contact Person: Tobie

Tel: 082 976 895

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun