Hotrods - Bosveld Stockvel Challenge

From: 24 February 2018

Until: 24 February 2018 at 23:00 PM

Location: Mokopane

Details:

Kom dagboek die datum 24 Feb 2018
skop af die jaar met die Stockrod Challenge almal van Womza klubs gaan hier kom wys wie is die Stockrod Driver van 2018 Ja die is die 1ste been van 6 events en almal is op ons eie baan...
Daar is plek vir alle soorte stalletjies kontak vir Alta Bekker 079 492 4064
Ons het ook gereserveerde staanplekke indien belangstel kontak Louis Ruytenberg by 082 804 3483
Indien enige iemand of besigheid betrokke wil raak kontak Johan Thiart by 072 968 7065 of Louis Ruytenberg by 082 804 3483 .

Contact Person: Louis Ruytenberg

Tel: 082 804 3483

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun