STRAATKAFEE

From: 20 April 2018 at 12:00 PM

Until: 20 April 2018 at 17:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die Hervormde Kerk Louis Trichardt-gemeente bied op Vrydag, 20 April, weer hulle gewilde straatkafee aan.

Die verkoping vind vanaf 12:00 tot 17:00 op die kerkterrein plaas op die hoek van Stubbs- en Forestrystraat (oorkant BB Mount Fuji).

“Ons nooi almal uit om te kom kyk wat ons het om te eet. Daar is onder meer kerrie-en-rys, worsbroodjies, stokworse, pannekoek en pap-enwors,”sê die gemeente.

Upcoming events