BERGCARE AJV

From: 23 April 2018 at 18:00 PM

Until: 23 April 2018 at 20:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Inwoners van Louis Trichardt en omstreke word uitgenooi na die algemene jaarvergadering van Bergcare op Maandag, 23 April.

Die vergadering begin om 18:00 in die Jesus kroon Konferensielokaal by die NG Kerk Moeder gemeente (Haantjiekerk).

Van die dokumente wat beskikbaar sal wees vir insae sluit in die organisasies se 2017/18 finansiële state.

Upcoming events