ONS TUISTE HALFEEUBASAAR

From: 26 May 2018 at 08:00 AM

Until: 26 May 2018 at 13:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Ons Tuiste Ouetehuis in Louis Trichardt vier op 26 Mei ‘n mylpaal met die hou van hulle Halfeeu Basaar.

Heerlike pannekoek, tuisgemaakte konfyt, russians en tjips, kerrie-en-rys, groente en vrugte, koeksisters, koeke, terte en ander gebak, asook nuttige handwerk sal verkoop word.

“Koop ‘n pannekoek en kry ‘n kopie koffie of tee gratis,” nooi die tehuis.

Die Halfeeufees begin om 08:00 en alle bedrywighede vind plaas op die plaveisel-parkering voor die woonstelle op Ons Tuiste se terrein. “Ons benodig dames wat ons met breiwerk kan help asseblief. Ons Tuiste sal die wol voorsien,” het die tehuis gesê.

Vir navrae, skakel die tehuis tydens kantoorure by tel. 015 516 0997.

“Ons nooi u graag uit om die dag saam met ons te kom geniet,” het die tehuis gesê.

Contact Person: Ons Tuiste

Tel: 015 516 0997

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)