LOUWTJIE TIENERTONEEL

From: 25 June 2018 at 18:00 PM

Until: 27 June 2018 at 23:00 PM

Location: Hoërskool Eric Louw, Musina

Details:

Hoërskool Eric Louw in Musina bied vanaf 25 tot 27 Julie hulle verhoogstuk, Op soek na Jan, aan ter  voorbereiding van die jaarlikse ATKV Tienertoneelfees.

Die toneelstuk sal telkens in Hoërskool Eric Louw se skoolsaal opgevoer word. Die publiek kan op 25 Julie om 14:00 na die aanbieding gaan kyk, terwyl hoërskoolleerlinge op 26 Julie vanaf 13:00 kan gaan kyk. Die toegang vir beide dae beloop R10 per persoon.

Die hoogtepunt van die week is egter die gala-aand op 27 Julie vanaf 19:00 en kaartjies hiervoor kos R120 per persoon.

Kaartjies is nou reeds by die skoolkantoor beskikbaar.

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun