Unity Bike Ride 2018

From: 18 October 2018 at 19:00 PM

Until: 19 October 2018 at 07:00 AM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die Bomb Shelter Bikers Church besoek eersdaags Louis Trichardt as deel van hul jaarlikse nasionale “road trip” om eenheid in SA te bevorder.

“Ons nooi u uit na ‘n geskiedkundige interkerklike samekoms op 18 Oktober om 19:00 by Shammah Bedieninge (50 Rissikstraat) waartydens  ‘n groep van 30 motorfietsryers die gemeenskap graag wil bedien rondom eenheid. Almal welkom – kom net soos jy is!: nooi die organiseerders. Hulle sal ook Vrydagoggend om 05:45 tydens die Manne van die Woord byeenkoms by Ocean Basket optree.

Contact Person: Francois Strydom

Tel: 082 785 0265

Upcoming events