Krieketklub sluit jaar af

From: 01 December 2018 at 17:00 PM

Until: 01 December 2018 at 20:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die Louis Trichardt Krieketklub hou op 1 Desember hulle jaarafslui­ting- en prysuitdelingsfunkie.
Buiten vir die prysuitdeling sal daar ook ‘n lekker spitbraai die aand wees. Kaartjies kos R50 per volwassene en kinders ouer as 12 jaar. Die afsluiting begin om 17:00 by die klub se veld. Eie stoele en eetgerei moet saamgebring word.
Persone wat die geleentheid wil bywoon moet voor of op 21 November vir Naomi Phillipson skakel.

Contact Person: Naomi Phillipson

Tel: 082 484 7622

Upcoming events

Soutpansberg Dorpswag AJV
Where: Louis Trichardt
Start: 21 Nov  (18:00 PM)
End:  21 Nov  (22:00 PM)
Louis Trichardt Kersmark
Where: Louis Trichardt
Start: 23 Nov
End:  01 Dec
Krieketklub sluit jaar af
Where: Louis Trichardt
Start: 01 Dec  (17:00 PM)
End:  01 Dec  (20:00 PM)