Kom bid saam met boere

From: 01 June 2019 at 08:00 AM

Until: 02 June 2019 at 18:00 PM

Location: Lalapanzi Hotel op die N1 suid van Louis Trichardt

Details:

Die motorfietsgroep 911 RIDE besoek vanaf 29 Mei tot 2 Junie die Limpopo Provinsie om saam met die boere te bid teen plaasmoorde en grondvergrype. 

Die groep sal Saterdag, 1 Junie, om 08:00 by die Lalapanzi Hotel op die N1 suid van Louis Trichardt bymekaar kom. “Almal word hartlik uitgenooi om die verrigtinge by te woon,” het die organiseerders gesê.

Upcoming events