‘Rib & Chip’-Aand

From: 31 May 2019 at 17:15 PM

Until: 31 May 2019 at 21:00 PM

Location: Hervormde Kerk Zoutpansberg, hoek van Stubbs- en Kroghstraat, skuins oorkant Mount Fuji Motors

Details:

Die Hervormde-gemeente Zoutpansberg (Broodboomvereniging) bied op 31 Mei 2019 weer ‘n ‘Rib & Chip’-aand aan.

Heerlike ribbetjies van 500g plus ‘n porsie tjips word verskaf teen slegs R85 per porsie. Diegene wat dit in die verlede gekoop het, sal kan getuig hoe lekker dit is. Net ‘n beperkte hoeveelheid is beskikbaar, so belangstellendes sal moet spring om hulle bestelling te plaas.

Die kos sal teen 17:15 beskikbaar wees by die kerkgebou op die hoek van Stubbs- en Kroghstraat, skuins oorkant Mount Fuji Motors. Om te bestel, skakel vir Josie by 082 300 6386, Sheila by 07 201 34998 of Nic by 079 460 2160.

Contact Person: Josie

Tel: 082 300 6386

Upcoming events

Holistic Health Fair
Where: The Hangar in Haenertsburg
Start: 29 Jun  (08:00 AM)
End:  30 Jun  (21:00 PM)
Tennis Doubles Tournament
Where: The Louis Trichardt Tennis Club
Start: 06 Jul  (08:00 AM)
End:  06 Jul  (23:00 PM)
Swannies Racing Series
Start: 06 Jul  (09:00 AM)
End:  06 Jul  (18:00 PM)
Vlu Aandblomtak Vergader
Where: Louis Trichardt Rolbalklub
Start: 09 Jul  (18:00 PM)
End:  09 Jul  (23:00 PM)
Blouberg Mtb Adventure.
Where: Game Reserve
Start: 12 Jul  (05:00 AM)
End:  14 Jul  (22:00 PM)
Dirk Van Der West­hui­zen Optrede
Where: Hoërskool Eric Louw, Musina
Start: 13 Jul
End:  13 Jul  (23:00 PM)
Jannie Du Toit Mu­siekkonsert
Where: NG Kerk Soutpansberg, Louis Trichardt
Start: 13 Jul  (08:00 AM)
End:  13 Jul  (23:00 PM)