Dirk Van Der West­hui­zen Optrede

From: 13 July 2019

Until: 13 July 2019 at 23:00 PM

Location: Hoërskool Eric Louw, Musina

Details:

Inwo­ners van die Soutpansberg word uitgenooi na ‘n optrede deur bekende Suid-Afrikaanse sanger Dirk van der Westhuizen by Hoërskool Eric Louw op 13 Julie.
Sy optrede begin om 19:00 op die skool se rugbyveld en kaartjies kos R120 per volwassene, R80 vir laerskooleerlinge en is gratis vir voorskoolse kinders. Ná afloop van sy optrede sal daar ‘n dans wees met DJ Jonty wat die musiek sal maak. ‘n

Kontantkroeg sal beskikbaar wees en geen eie koelhouers of mandjies sal toegelaat word nie. Kaartjies is by die skoolkantoor beskikbaar tot 14:30 op die dag van sy optrede. “Onthou om jou eie kampstoel saam te bring,” het die organiseerders gesê. Vir meer inligting, skakel Tracy by tel. 082 411 0385.

Contact Person: Tracy

Tel: 082 411 0385

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun