Kom lag saam oor ouerskap

From: 06 September 2019 at 18:30 PM

Until: 06 September 2019 at 21:00 PM

Location: Fransie Vermaak-saal, Louis Trichardt

Details:

Inwoners van Louis Trichardt en omstreke word uitgenooi na die opvoering Kinders by Dosyne in die Fransie Vermaak-saal op Vrydag, 6 September.

Die opvoering is ‘n opvoedkundige komedie oor die uitdagings van moderne ouerskap. Kaartjies kos R130 per persoon (voor 10 Augustus) en R150 per persoon daarna.

Die opvoering duur van 18:30 tot 21:00 en kos en koeldrank se verkoop word. Vir meer inligting en kaartjies, skakel Juandri by tel. 082 448 2397. Kaartjies vir vol tafels is ook beskikbaar by Autofit en Is Liefde.

Contact Person: Juandri

Tel: 082 448 2397

Upcoming events

Wynand du Toit weer by Moths
Start: 25 Sep  (18:00 PM)
End:  25 Sep  (20:00 PM)
Losgoedveiling
Where: NG Soutpansberg
Start: 28 Sep  (10:00 AM)
End:  28 Sep  (14:00 PM)
Ultimate Shot-Skietkompetisie
Where: SMG se skietbaan buite Musina.
Start: 05 Oct
End:  05 Oct
SPCA farmer's market
Where: SPCA Louis Trichardt
Start: 05 Oct  (09:00 AM)
End:  05 Oct  (12:00 PM)
Tennis Club ladies singles tournament
Where: Tennis Club
Start: 05 Oct  (13:00 PM)
End:  06 Oct  (17:00 PM)
Inniberg-fees
Where: Hoƫrskool Louis Trichardt
Start: 05 Oct  (23:00 PM)
End:  09 Oct  (09:00 AM)
SPCA Auction
Where: Northgate Lodge
Start: 11 Oct  (18:30 PM)
End:  11 Oct  (22:00 PM)