Amira kom sing op Louis Trichardt

From: 14 September 2019

Until: 14 September 2019

Details:

Inwo­ners kan nou reeds kaartjies koop vir internasionale kunstenaar Amira Willighagen se optrede op Louis Trichardt op 14 September.

Amira optrede word aangebied deur die Hervormde Kerk Broodboomvereniging ter fondsinsameling en vind plaas met die hulp van verskeie plaaslike musiekkunstenaars wat as groep en ook individueel gaan optree.

Kaartjies kos R250 per persoon, wat ‘n heerlike ete insluit. Dit is te koop by Da Silva Apteek, Weldon’s Apteek en Safety First.  ‘n Tafel vir agt persone kan ook teen R2 000 bespreek word.

Vir meer inligting, skakel Nic Hoffmann by tel. 079 460 2160.

Contact Person: Nic Hoffmann

Tel: 079 460 2160.

Upcoming events

Wynand du Toit weer by Moths
Start: 25 Sep  (18:00 PM)
End:  25 Sep  (20:00 PM)
Losgoedveiling
Where: NG Soutpansberg
Start: 28 Sep  (10:00 AM)
End:  28 Sep  (14:00 PM)
Ultimate Shot-Skietkompetisie
Where: SMG se skietbaan buite Musina.
Start: 05 Oct
End:  05 Oct
SPCA farmer's market
Where: SPCA Louis Trichardt
Start: 05 Oct  (09:00 AM)
End:  05 Oct  (12:00 PM)
Tennis Club ladies singles tournament
Where: Tennis Club
Start: 05 Oct  (13:00 PM)
End:  06 Oct  (17:00 PM)
Inniberg-fees
Where: Hoƫrskool Louis Trichardt
Start: 05 Oct  (23:00 PM)
End:  09 Oct  (09:00 AM)
SPCA Auction
Where: Northgate Lodge
Start: 11 Oct  (18:30 PM)
End:  11 Oct  (22:00 PM)