Jongduifveiling

From: 26 October 2019 at 08:30 AM

Until: 26 October 2019 at 17:00 PM

Location: Posduifklub, Mimosastraat 62 in Louis Trichardt.

Details:

Die Hangklip Posduifklub beoog om hul jaarlikse jongduifveiling vir die 2020 seisoen te hou op Saterdag, 26 Oktober, by hul klubhuis te Mimosastraat 62 in Louis Trichardt.
Inskrywings vind vanaf 08:30 plaas, met besigtiging om 11:00 en die veiling wat om 12:00 begin. Die afgelope wedvlug seisoen was daar om R230 000 meegeding, met vier veilingwedvlugte van R57 500 per wedvlug en die eerste 15 posisies wat prysgeld ontvang.

Enige lid van die publiek is welkom om ‘n duif te kom “koop” om deel te neem. Vir meer inligting hieroor, skakel die voorsitter, Ben Pienaar (083 257 3259), of die klub se ondervoorsitter, Nico Bezuidenhout (082 762 4152).

Contact Person: Ben Pienaar

Tel: 083 257 3259

Upcoming events

Kookkos en pannekoek te koop
Where: Laat Lente en Herfsakker
Start: 28 Mar  (10:00 AM)
End:  28 Mar  (14:00 PM)
Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr  (09:00 AM)
End:  06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)