Wynand du Toit weer by Moths

From: 25 September 2019 at 18:00 PM

Until: 25 September 2019 at 20:00 PM

Details:

Die MOTHs in Louis Trichardt nooi alle inwoners om op 25 September te kom luister na oud-weermagmajoor en krygsgevangene Wynand du Toit.
Du Toit sal tydens sy besoek sy nuwe boek bekend stel by die Turbi Hills bomgat. “Alle oud-soldate, nuwe soldate en belangstellendes word hartlik uitgenooi om die aand saam met ons te kom geniet en terselfdertyd ‘n storie of twee om die braaivleisvuur met mekaar te deel,” nooi die MOTHS. Toegang beloop R100 per persoon en sluit ‘n braaipakkie, pap en sous in. Daar sal ook ‘n kontantkroeg beskikbaar wees. Persone moet egter vroegtydig hul teenwoordigheid bevestig sodat daar genoeg kos gereël kan word. Die aand se verrigtinge begin om 18:00 te Bur­gerstraat 66. Vir meer inligting en om bywoning te bevestig, skakel Leon Barnard by tel. 082 893 5965 of Freddie Louw by tel. 082 670 7020.

Contact Person: Leon Barnard

Tel: 082 893 5965

Upcoming events

Jaarlikse groepering­skiet
Where: Louis Trichardt
Start: 07 Dec  (08:00 AM)
End:  07 Dec  (23:00 PM)
Jingle Bell Toy Ride
Where: Mike's Kitchen
Start: 13 Dec
End:  13 Dec
SOSIALE ROL­BAL­OEFENING
Where: Rolbalklub
Start: 13 Dec  (18:00 PM)
VETFONTEIN GELOFTEFEES
Where: Waterpooort
Start: 14 Dec  (14:00 PM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)
SCHOEMANSDAL GELOFTEFEES
Where: Schoemansdal
Start: 16 Dec  (10:00 AM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)
SCHOEMANSDAL GELOFTEFEES
Where: Schoemansdal
Start: 16 Dec  (10:00 AM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)
SCHOEMANSDAL GELOFTEFEES
Where: Schoemansdal
Start: 16 Dec  (10:00 AM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)