Bergcare AJV

From: 14 October 2019 at 18:00 PM

Until: 14 October 2019 at 20:00 PM

Details:

Die publiek word uitgenooi na Bergcare se algemene jaarvergadering op 14 Oktober.
Die vergadering van die nie-winsgewende organisasie begin op 18:00 by die Kiepersol lokaal op die terrein van die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente op die hoek van Burger- en Erasmusstraat. Almal is welkom.

Vir meer inligting kontak vir mnr. Andries Smal per e-pos by andriessmal16@gmail.com of by tel. 082 899 9543.

Contact Person: Andries Smal

Tel: 082 899 9543

Email: andriessmal18@gmail.com

Upcoming events

GROOT MAKIEĀ­TIE BASAAR
Where: Ons Tuiste Ouetehuis
Start: 30 May
End:  30 May  (08:00 AM)
KREMETART CYCLE RACES
Where: Louis Trichardt
Start: 06 Jun
End:  06 Jun