LTT & Levubu Boerevereni­ging Rally

From: 16 November 2019 at 11:00 AM

Until: 16 November 2019 at 17:00 PM

Details:

Die Louis Trichardt en Levubu Boere­verenigings nooi inwoners uit om saam met hulle hul Eco Rally te kom geniet wat op 16 November by die Beja Hengelparadys vanaf 11:00 aangebied word.

Deelname kos R100 per deelnemer en ‘n viertrek-voertuig is nie ‘n vereiste nie. Enige voertuig kan gebruik word, met ‘n kontantprys wat op die spel is. Die prys vir deelname sluit in ‘n heerlike spitbraai met bykosse in, maar eie drinkgoed moet saamgebring word.

Uitstallers is ook die dag welkom en ‘n uitstal­ruimte kan bespreek word teen R300.
Vir verdere navrae, skakel Hester by tel. 082 302 8762 of Edwanae by 071 880 3256

Contact Person: Hester

Tel: 082 302 8762

Upcoming events

Jingle Bell Toy Ride
Where: Mike's Kitchen
Start: 13 Dec
End:  13 Dec
SOSIALE ROL­BAL­OEFENING
Where: Rolbalklub
Start: 13 Dec  (18:00 PM)
VETFONTEIN GELOFTEFEES
Where: Waterpooort
Start: 14 Dec  (14:00 PM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)
SCHOEMANSDAL GELOFTEFEES
Where: Schoemansdal
Start: 16 Dec  (10:00 AM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)
SCHOEMANSDAL GELOFTEFEES
Where: Schoemansdal
Start: 16 Dec  (10:00 AM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)
SCHOEMANSDAL GELOFTEFEES
Where: Schoemansdal
Start: 16 Dec  (10:00 AM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)