Musina Pretdraf

From: 15 November 2019 at 16:00 PM

Until: 15 November 2019 at 23:00 PM

Location: Musina

Details:

Die Hervormde Kerk in Musina nooi oud en jonk uit na hul 5 km-pretdraf/-loop op 15 November. 
Die pretdraf/-loop beloof pret vir die hele gesin, met medaljes vir die eerste 100 deelnemers wat die afstand voltooi. Daar sal ook 32 gelukkige trekpryse wees. Inskrywing vind plaas vanaf 16:00 op die hoek van Zyl en Cilliersstraat, met 17:30 as die wegspringtyd. Deelname kos R30 per persoon.
Tydens die geleentheid sal daar ook lekker eetgoed verkoop word. Dit sluit in koek en koeldrank, Rib-n-Chip met slaai (R100) en die welbekende Kremetart hamburger en tjips (R60). 
Om bestellings vir die eetgoed te plaas of vir meer inligting, kontak (WhatsApp alleenlik) Rina by tel. 079 938 5810, Noena by 084 452 0331 of Janette by 082 781 9592.mail at [email protected].

Contact Person: Rina

Tel: 079 938 5810

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)