SOSIALE ROL­BAL­OEFENING

From: 13 December 2019 at 18:00 PM

Location: Rolbalklub

Details:

Die Louis Trichardt Rolbal­klub se volgende sosiale Vrydagoefe­ning vind op 13 Desember plaas.
Lede van die publiek is welkom om elke tweede Vrydag vanaf 18:00 of elke Saterdag vanaf 14:00 te kom saam oefen by die klub. Rolbalballe sal beskikbaar wees. Vir meer inligting, skakel Carel by tel. 084 553 1807.

Contact Person: Carel

Tel: 084 553 1807

Upcoming events