Kom dans saam

From: 29 February 2020

Until: 29 February 2020

Location: Louis Trichardt Rugbyklub

Details:

‘n Lekker dans word op 29 Februarie gehou om fondse in te samel vir die Louis Trichardt Rugbyklub se toer na Malelane.
Die dans vind in die stoeisaal op die dorp plaas en kaartjies kos R100 per persoon of R1 000 per tafel. Toegang vir kinders onder 10 is gratis. 
Braaipakkies (wors, tjop en steak) is te koop teen R65 elk en pap, sous en slaaie sal voorsien word. Let daarop dat geen eie drank toegelaat sal word nie, want ‘n kontantkroeg sal beskikbaar wees.
Kaartjies is by enige van die klub se spelers beskikbaar of by Brian by tel. 082 821 0075.

Contact Person: Brian

Tel: 082 821 0075

Upcoming events

SCHYFFONTEIN SKIETDAG - Gekanselleer weens algehele inperking
Where: Schyffontein Praktiese Skietklub
Start: 11 Apr
End:  11 Apr  (08:30 AM)
SPCA GOLF DAY
Where: Soutpansberg golfklub
Start: 25 Apr
End:  25 Apr
GROOT MAKIEĀ­TIE BASAAR
Where: Ons Tuiste Ouetehuis
Start: 30 May
End:  30 May  (08:00 AM)
KREMETART CYCLE RACES
Where: Louis Trichardt
Start: 06 Jun
End:  06 Jun