Dames Skietdag

From: 08 January 2022

Location: Schyffontein Skietbaan buite Louis Trichardt

Details:

Die streek se vroue handwapenskuts kan begin naderstaan vir twee dames skietdae in Januarie by die Schyffontein Skietbaan buite Louis Trichardt.
Die eerste skietdag is ‘n Vlak 1-skietdag op 8 Januarie, gevolg deur ‘n Vlak 2-skietdag op 29 Januarie. Deelname kos R150 per vlak.
Vir meer inligting, skakel Riana by tel. 084 400 9941 of Karien by tel. 064 617 0608.

Contact Person: Karien

Tel: 064 617 0608

Upcoming events

Vetkoek Friday
Start: 28 Jan  (11:00 AM)
Ladies MTB Skills Clinic
Start: 12 Feb  (07:30 AM)