Jakkie Louw by Bulletjie-naweek

From: 28 May 2022 at 19:00 PM

Location: Tshipise Forever Resort

Details:

Tshipise Forever Resort sal op Saterdag, 28 Mei, vanjaar weer gasheer speel vir een van die provinsie se grootste sportgebeurtenisse, Laerskool Messina se jaarlikse Bulletjie-rugbynaweek.
As deel van die rugbynaweek sal bekende Suid-Afrikaanse sanger Jakkie Louw die aand vanaf 19:00 optree in die ou hotel vierkant. Kaartjies kos R150 per volwassene, R100 per hoërskoolleerling en is gratis vir laerskoolleerlinge, mits hulle bespreek het.
Neem kennis dat bepalings en voorwaardes geld. 
‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees.
Vir meer inligting en kaartjies, skakel Laerskool Messina by tel 015 534 2144.

Contact Person: Laerskool Messina

Tel: 015 534 2144

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun