Hanglip 54

From: 07 July 2022

Until: 09 July 2022

Location: Soutpansberg Gholfklub

Details:

Die Soutpansberg Gholfklub sal vanaf 7 tot 9 Julie vanjaar weer hulle gewilde Hanglip 54-toernooi aanbied.
Die formaat van die kompetisie is ‘n daaglikse Beterbal Stableford oor die drie dae, met die algehele wenners wat op grond van hul Indivisuele Stableford-punte bepaal sal word.
Deelname aan die toernooi beloop R1 500 per speler. Dit sluit in ‘n daaglikse prysuitdeling en aandete. Soos gewoonlik sal die veiling wat die toernooi voorafgaan vanjaar op 6 Julie in die klub se saal plaasvind.
Vir meer inligting en inskrywings, skakel die klubkantoor by tel. 015 516 0991 of Marius Mostert by 083 628 0485.

Upcoming events

Dorpswag straatkafee
Where: Soutpansberg Spar
Start: 02 Jul
Hanglip 54
Where: Soutpansberg Gholfklub
Start: 07 Jul
End:  09 Jul
Three day event Hanglip 54
Where: Soutpansberg Gholfklub
Start: 07 Jul
End:  09 Jul
Soutpansberg Fly-In
Where: Louis Trichardt civil airport on the Vivo road.
Start: 29 Jul
End:  30 Jul
Haantjie Fees
Where: NG Kerk Louis Trichardt-gemeente
Start: 29 Jul
End:  30 Jul