From: 07 September 2024
Dit is amper weer tyd vir die Gereformeerde Kerk Louis Trichardt se gewilde jaarlikse Dopperfees wat op 7 September aangebied word.
Die vleistafel- en groentetafel beloof om weer baie aftrek te geniet en vir die hongeres sal daar lekker burgers, pannekoek, sosaties, kerrie-en-rys, pap-en-kaiings, melkskommels, poeding, ‘n koektafel en nog vele meer wees.
Vir die jongspan sal daar ‘n waterwêreld wees met glywurms en springkastele en die kinders moet hulle swemklere saambring. Daar sal ook ‘n optrede wees deur die CVO se kleuterklassie. Ander aktiwiteite sluit in skyfskiet, kinderspeletjies, treintjiery en lekkergoed vir kinders.
Zoutpansberg Rugby Clinic
Where: Louis Trichardt Rugby Club
Start: 13 Sep
End: 14 Sep
|
|
Day to celebrate children beating cancer
Where: Madi A Thavha Mountain Lodge
Start: 20 Sep (09:30 AM)
|
|
CMR Gholfdag
Where: Soutpansberg Gholfklub
Start: 21 Sep (09:00 AM)
|
|
Braaidag by Lalapanzi
Where: Lalapanzi Hotel
Start: 24 Sep
|
|
AP Kerk Dankfees
Start: 28 Sep
|
|
Hengelkompetisie
Where: Schrodadam
Start: 28 Sep (05:00 AM)
|
|
Fast 5 Triegie Dag
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 05 Oct
|