From: 21 September 2024 at 09:00 AM
Location: Soutpansberg Gholfklub
Die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) op Louis Trichardt het ’n uitnodiging gerig aan die streek se gholfspelers om in te skryf vir hulle jaarlikse gholfdag op Saterdag, 21 September, by die Soutpansberg Gholfklub. Die gholfdag is ten bate van hulle Red ’n Kind projek.
Die kompetisie is in ’n vierbal-formaat en deelname kos R2,500 per span van vier spelers. Dit sluit ‘n gholfkarretjie en aandete in. Registrasie vind plaas vanaf 09:00 tot 10:15, met die afslaan om 11:00. Diegene wat nie self kan speel nie, maar graag betrokke wil wees, kan ‘n putjie vanaf R1,000 borg.
Daar sal ook die dag gelukkige trekkings (raffles) wees en ‘n veiling.
Om in te skryf of ‘n putjie te borg, skakel Hester by tel. (078) 763-9045 of stuur ‘n e-pos na [email protected].
Contact Person: Hester
Tel: (078) 763-9045
Weer tyd vir Triegies se massarevue
Where: Laerskool Louis Trichardt
Start: 09 Oct
End: 17 Oct
|
|
Chris Steyn optrede ten bate van Tafelronde 66
Where: Plaas Vijgeboomsdrift
Start: 18 Oct
|
|
Gruisgat 4x4-kompetisie
Start: 26 Oct (09:30 AM)
|
|
Sewes Raakrugby-toernooi
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 02 Nov
|
|
Remembrance Day / Armistice Day
Where: Turbi Hills Shell Hole at 66 Burger Street.
Start: 10 Nov (10:30 AM)
End: 10 Nov (12:00 PM)
|
|
Soutpansberg Dorpswag AJV
Where: Louis Trichardt Rolbalklub
Start: 20 Nov (18:00 PM)
|