ADVERTISEMENT:

 

Slakkie is haar naam

 

Competitions  Date: 10 February 2017

 

Aan my hart se punt, my valentyn:

Jy en ek het al sakke sout gemaal, gestoei en soms baklei;

Maar tog het ons die mooiste mooi herinneringe saam.

               

Slakkie is haar naam.

               

My liefste olielekkie, jy breek my bankrekening, maar jy bly die beste!

 

- Barry Fourie.

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines