ADVERTISEMENT:

 

Hoe om 'n boerseun te vang vir Valentynsdag.

 

Competitions  Date: 10 February 2017

 

Onthou ek is in ʼn boere omgewing.....

Ek sal my rooi rokkie en boots aantrek en hom gaan oplaai met sy eie trekker. Hom ontvoer na die plaasdam. Daar op ʼn bootjie klim en roei na die klein eilandjie inni middel (wat ek vooraf met fairy lights versier het) vir ʼn romantiese piekniek vingerete en Tall Horse Rooiwyn!

- Hester Bayes.

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines