ADVERTISEMENT:

 

“Dankie tog vir opvoeders wat ons kinders leer om probleme op te los”

 

Letters  Date: 19 September 2014

 

Daar is verskillende maniere om mense te wys op dit wat verkeerd is.

Jy kan hulle òf beledig en slegsê en hoop om iets daardeur te bereik, òf jy kan kies om ‘n positiewe bydrae te maak en ‘n voorbeeld te stel.

Dankie tog vir opvoeders wat ons kinders leer om nie bloot slagoffers van hulle omstandighede te wees nie, maar om dit waaraan hulle wel iets kan doen, te doen!

Dankie, Laerskool Louis Trichardt, dat julle ons kinders leer dat om ‘n leier te wees meer is as om ‘n balkie op jou skouer te dra, dat dit beteken om diensbaar te wees en dat jou selfwaarde ook daarin lê om ander en die gemeenskap te dien.

He has the right to criticize, who has a heart to help”- Abraham Lincoln.

- Dodrie Corbett (Makhado / Louis Trichardt)

 

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines