

ADVERTISEMENT:

Letters Date: 12 February 2015
Ná afloop van verlede Woensdag se Kringatletiekbyeenkoms, waarvoor Hoërskool Louis Trichardt die gasheer was en hulle hul sportvelde beskikbaar gestel het aan ander skole van die Soutpansbergkring, het die Triegie-ouers die volgende bedankings:
Lede van die Soutpansberg Dorpswag wat gehelp het om die skare onder beheer te kry, asook lede van die Makhado Polisie.
Dan ‘n groot dankie aan al ons Triegies-leerlinge wat ons skool se naam trots hooggehou het en nie meegedoen het aan die chaos nie: Julle maak ons trots!
Dankie ook aan al die onderwysers wat moes bontstaan, en inspring om die vrede te herstel.
- Trotse Triegie Ouer, Louis Trichardt

ADVERTISEMENT:
