ADVERTISEMENT:

 

Ek stem saam - blaf nog harder

 

Letters  Date: 01 April 2015

 

Dankie Zoutpansberger! (Vir die redaksionele kommentaar verlede week)

Dit is hoog tyd dat julle bietjie harder begin blaf!! Die mense MOET self begin verantwoordelik optree, veral in hierdie samele­wing van ons. Ons moet almal self ‘n voorbeeld wees en nie meer pro­bleme veroorsaak as wat daar reeds is nie.

Wel gedaan en mooi so; ek stem 150% saam met jou.

laf harder!!!!
Groete

- Marno Swanepoel

 

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines