ADVERTISEMENT:

 

Laat Lente, Herfsakker waardeer dit

 

Letters  Date: 25 June 2015

 

Die inwoners van Laat Lente en Herfsakker in Louis Trichardt is dankbaar vir elke bietjie hulp wat ons ontvang.

Graag wil ons baie dankie sê aan Cheryl Pretorius vir die skenking van die pakkies.
- Laat Lente / Herfsakker

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines