ADVERTISEMENT:

 

Kruiskomitee benodig hulp om ligte op die berg aan die brand te hou

 

Letters  Date: 25 June 2015

 

Die Kruiskomitee van Louis Trichardt, wat verantwoordelik is vir die instandhouding van die groot verligte kruis op die Roodewal-koppie, benodig dringend inwoners se hulp.

Duur instandhoudingskoste en verhoogde elektrisiteitstariewe het meegebring dat daar tans ‘n tekort is aan geld om die kruis in stand te hou.

Persone wat graag wil toesien dat die verligte kruis steeds ‘n landmerk in die omgewing bly, is welkom om donasies aan die Kruiskomitee te maak, hetsy eenmalig of per debietorder. Betalings kan gemaak word by Standard Bank in die naam van DIE KRUIS / THE CROSS met rekeningnommer 437541096, Louis Trichardt.

Vir meer inligting, skakel Chris Mattheus 082 696 2619.

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines