ADVERTISEMENT:

 

Julle dra ons deur dié moeilike tyd

 

Letters  Date: 09 July 2015

 

Ons wil graag vir die gemeenskap van Louis Trichardt, al ons vriende en familie vanoor die hele land baie dankie sê vir die ongelooflike ondersteuning, oproepe, SMSe, Whatsapp’s, persoonlike besoeke, blomme en kos wat ons vanaf hulle gekry het en nog steeds kry.

Ons waardeer dit opreg. Dit het ons deur hierdie moeilike tyd gedra. Baie dankie.

                                                                  - Michael, Karin en Suné Kuhne (Louis Trichardt)

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines