

ADVERTISEMENT:

Letters Date: 19 October 2017
Mnr. Francis van der Merwe van Louis Trichardt, skryf:
Saam met die groep sorgbehoewende mense by my aan't huis, dank ons die Here vir die welwillendheid en ruimhartige gesindheid wat ons deurentyd van Phillip Olivier beleef het.
Uit sy eie het hy ons weekliks gratis van 'n ruim voorraad noodsaaklike kruideniersware voorsien. Dit het onder meer gehelp dat twee seuns, wat sonder dié sorg op straat sou verval het, kon terugkeer skool toe en nou besig is om voor te berei vir die finale matriekeksamen.
Dit het ook versorging meegehelp vir 'n voormalige bouwerker wat in 'n ongeluk verlam is en nou in 'n rolstoel by ons tuisgaan.
Met meegevoel en dankbaarheid het ons mooi herinnerings aan Phillip en sy gesin.
Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

ADVERTISEMENT:
