ADVERTISEMENT:

 

Hulle het 4x4-dag moontlik gemaak

 

Letters  Date: 26 October 2017

 

Die Louis Trichardt 4x4-klub skryf:

Graag bedank ons die volgende borge wat ons Gruisgat 4x4-kompetisie op 14 Oktober moontlik gemaak het.

‘n Groot dankie aan Premjee, LTT Bolt & Nut, Talisman, Voltex, PD Otto Elektries, Lightworld, Tradepost, Hi-Q Far North, Autofit, ARB Electrical, Vleispot, Burco, Bearingman, Altenique, RPM Motors, die Zoutpansberger en North Gate Lodge.

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines