

ADVERTISEMENT:

Letters Date: 10 May 2018
“Pa” van Louis Trichardt, skryf:
Toe jou moeder in die hospitaal ernstig gelê het ná twee groot operasies en ons gevrees het sy gaan dit nie maak nie, het julle lekker dik stukke vleis saam met julle vriende gebraai en gedrink. Jy het nie eens ‘n veldblommetjie vir haar gebel nie, want jy is mos aan jou neus rondgelei.
Jy het my belowe jy sal nooit jou ouers weggooi nie, en wat het jy gedoen? Vir byna ses jaar wat jy by ons verby gery het, was jy nooit in ons huis nie. Toe ek vir jou twee keer moes borg teken om ‘n bakkie te koop om te kan werk, omdat jy geen krediet gehad het nie, het ek dit gedoen.
Terwyl jy gejag en visvang het, het jy vergeet wie jou geleer het. Selfs ons kleindogter is belet om ons te besoek.
Eendag as jy langs ons grafte staan moet jy nie huil en sê jy is jammer nie, want ons sal jou nie kan sien of hoor nie. Onthou, God slaap nie.
Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

ADVERTISEMENT:
