

ADVERTISEMENT:

News Date: 31 October 2003
MUSINA – Sewe verhoorafwagtendes het vroeg Maandagoggend hier uit die selle by die polisiestasie ontsnap en is steeds op vrye voet.
Die sewe verdagtes se ouderdomme wissel tussen 19 en 25 jaar en sou tereg staan op klagtes van roof, diefstal en ernstige aanranding.
Die sewe het deur die dak van die selle ontsnap.
Nege ander aangehoudenes het etlike maande gelede op dieselfde wyse by die polisiestasie ontsnap, deur diefwering in die dak van die selle deur te saag

ADVERTISEMENT:
