ADVERTISEMENT:

 

Waterbeperkings ook op Musina

 

News  Date: 24 October 2003

 

MUSINA – Waterbeperkings is sedert verlede week ook op Musina se inwoners van toepassing.

Ingevolge 'n kennisgewing wat die plaaslike munisipaliteit verlede week in die dorp versprei het, kon inwoners hul tuine net elke tweede dag tussen bepaalde ure natmaak.

Volgens die kennisgewing sal tuine net op Dinsdae, Donderdae en Saterdae tussen 16:00 en 20:00 natgemaak mag word.

 

Written by

 

ADVERTISEMENT:

 

Recent Headlines